7 November 2021 | Aanbidding

Sondag oggend 10H00 kuier ons saam met mej. Wereld 2014, Roelien Strauss hier by die SANCTUARY.

Ons gaan as een groot familie sommer net lekker Lofprys en Aanbid.

Bring vir jou ‘n piekniek mandjie en/of braaier en kuier na die tyd net lekker saam met jou “nuwe” familie in die rustige atmosfeer van die SANCTUARY.